Plaas 'n advertensie

VRUGTEPLAASBESTUURDER: Wes-Kaap. Maatskappy by Tulbagh benodig 'n jong, hardwerkende man om daaglikse aktiwiteite op 'n 50 ha-vrugteplaas, asook pakhuis te bestuur. Pos beskikbaar Oktober 2019. Behuising word voorsien. Vorige ervaring en meganiese, asook rekenaarkennis is tot voordeel. Salaris is onderhandelbaar. Rig CV aan: nic1duplessis@gmail.com.

19 Augustus 2019

Terug na bo