Plaas 'n advertensie

VEEARTS Voltydse veeartspos beskikbaar op wildplaas in die Waterberg-gebied, Limpopo. Op soek na 'n ervare en gekwalifiseerde veearts met ervaring van die teel van wild en natuurlewe. Minimum 5 jaar ondervinding. Hierdie pos sluit in behuising en 'n mededingende salarispakket. E-POS CV, MET TOEPASLIKE KWALIFIKASIES AAN: veterinarianapplication@gmail.com

18 Julie 2018

Terug na bo