Plaas 'n advertensie

DIESEL-WERKTUIGKUNDIGE Voltydse pos vir dieselwerktuigkundige beskikbaar op wildplaas in die Waterberg-gebied, Limpopo. Op soek na 'n ervare en gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige, met ervaring van 'n wye verskeidenheid boerderytoerusting. Minimum 5 jaar ondervinding. Hierdie pos sluit in behuising en 'n mededingende salarispakket. E-POS CV, MET TOEPASLIKE KWALIFIKASIES, AAN: dieselmechanicapplication@gmail.com

18 Julie 2018

Terug na bo