Plaas 'n advertensie

GRONDVOORBEREIDINGS-BESTUURDER Unitrans Afrika het 'n nuwe geleentheid beskikbaar vir 'n grondvoorbereidingsbestuurder in Afrika. Vereistes: tersiêre kwalifikasie in logistieke en/of landboubestuur, 3 - 5 jaar bestuursondervinding. Ondervinding van presisieboerderytoe-rusting is 'n voorkeur. Sleutelprestasie-areas sluit in gespesialiseerde dienste soos grondvoorbereiding, algemene bestuur van die kontrak, voldoening aan finansiële, administratiewe en veiligheidsvereistes, asook menslike hulpbronne. E-POS CV'S AAN: careers@unitrans.africa

16 September 2019

Terug na bo