Plaas 'n advertensie

Jag

TROFEE- EN BILTONGJAG. Bloemhof, Noordwes. Koöperatiewe groepe welkom. Slag- en koelgeriewe. Luukse akkommodasie. Blouwildebeeste, elande, gemsbokke, sebras, rooihartbeeste, ens. Pakkette beskikbaar. Almar Exclusive Game Ranch. Skakel Louaan by 082 676 0276 of e-pos: louaanhunt@gmail.com.

18 Maart 2019

Terug na bo