Plaas 'n advertensie

TOP-, GEREGISTREERDE PINZGAUERBUL te koop. Ideaal vir kruisteling. Uitstekende bloedlyn uit vorige nasionale interraswenners. Teel uitsonderlike diere. Gebore Mei 2013. R30 000. Coligny, Noordwes. Skakel 083 628 4095.

17 Junie 2019

Terug na bo