Plaas 'n advertensie

TOP-, GEREGISTREERDE PINZGAUERBUL te koop. Ideaal vir kruisteling om gewig in u kudde in te teel. Uitstekende bloedlyn van vorige nasionale interraswenners. Teel uitsonderlike diere. Gebore Mei 2013. R30 000. Coligny, Noordwes. Skakel 083 628 4095.

16 September 2019

Terug na bo