Plaas 'n advertensie

TOP-BORANBULLE TE KOOP, regdeur die jaar. SP bulle van jong bulle tot volwasse bulle. Pryse vanaf R23 000, BTW ingesluit, van die plaas af. Koop een van ons puik bulle en ons sal jou speenkalwers koop teen 'n premie! Vir meer inligting, skakel 072 680 8589, 071 675 3012, 082 415 5448 of 017 629 3392.

15 Julie 2019

Terug na bo