Plaas 'n advertensie

WELBEKENDE EN GOED GEVESTIG-DE HOTEL in 'n landelike omgewing in die suidweste van Namibië te koop. 26 kamers met 54 beddens, 40 personeelle-de. Ver oor die landsgrense heen bekend. Uitstekende kombuis, restaurantgeriewe wat heeldag oop is met tot 200 sitplekke, konferensiesentrum vir 50 persone. Uitmuntende internasionale beoordelings. Vooruitbesprekings tot 2020. Huidige eienaars wil na 13 jaar aftree en is op soek na 'n ewe passievolle, besigheidsge-oriënteerde opvolger en sal bereid wees om vir 'n oorgangstydperk van 3 maande in 'n raadgewende hoedanigheid beskikbaar te wees vir nuwe eienaar. Vir meer inligting, e-pos aan Bernd: southhotel53@gmail.com.

11 Februarie 2019

Terug na bo