Plaas 'n advertensie

SWEISER/LOODGIETER. Langplaas Boerdery nooi bekwame Christenmans met 'n passie vir die lewe (30 - 40 jaar) uit om aansoek te doen vir 'n sweisers/ loodgieterspos! Die persoon moet ervaring hê van sweiswerk en loodgieter- en besproeiingstelsels. Hy moet 'n groot-skaalse groenteboerdery-opset ken en verstaan. Hy moet arbeid goed kan be-stuur, werkslading kan hanteer, sy aandag kan verdeel en op 'n paar plekke fokus, oor goeie organiseringsvermoëns beskik, spertye en mylpale stiptelik be-reik en genoegsame ervaring van pompe en pomstasies en sterk Christelike begin-sels hê. Behuising en 'n markverwante salaris word voorsien. Manne wat 'n langtermynloopbaanvisie het kan ons graag nader. E-pos CV aan: rekening@langplaas.co.za. Sluitingsdatum: 30 Julie 2019. Indien u nie van ons verneem nie, was u aansoek onsuksesvol.

23 Julie 2019

Terug na bo