Plaas 'n advertensie

SWARTWITPENSTEELBUL te ruil vir soortgelyke bul. 46"-horings, 8 jaar oud. Zambiese kruisbul. Vaar Z7 van Thaba Tholo. Bewese teelrekord. Beestekraal-omgewing. Rede vir ruil: nuwe bloedlyn nodig. Skakel Koos Venter, 073 297 8872.

17 Junie 2019

Terug na bo