Plaas 'n advertensie

PEKANNEUTBOME van Madelief Kwekery, Pretoria-omgewing. Geregistreer by departement van landbou en Sappa. Beperkte voorraad Wichita, Western, Navaho. Kaalwortelbome beskikbaar om Julie/Augustus 2019 te plant. Skakel 082 456 1634 of e-pos vanzyls@icon.co.za vir verdere navrae of bestellings.

15 April 2019

Terug na bo