Plaas 'n advertensie

SENIOR PLAASBESTUURDER. Langplaas Boerdery nooi bekwame Christenmans (35 - 50 jaar) uit om aansoek te doen vir die pos van senior produksiebe-stuurder! Die persoon moet aan die volgende vereistes voldoen: Minimum 10 jaar ondervinding van groenteverbouing; betroubaar, vrolik, hardwerkend, eerlik, stiptelik, selfstandig en selfgedrewenheid moet hom beskryf; sy menseverhoudinge en bestuur moet baie goed wees; hy moet gou en gretig wees om te leer en die vermoë besit om onder druk te kan werk en doelwitte tydig te bereik. 'n Passie vir landbou is vanselfsprekend! 'n Landbou-graad sal voordelig wees. Behuising en markverwante salaris word aangebied. Mans wat 'n langtermynloopbaanvisie het, kan ons nader. E-pos CV aan: rekening@langplaas.co.za. Sluitingsdatum: 19 April 2019. Indien u nie van ons verneem nie, was u aansoek onsuksesvol.

15 April 2019

Terug na bo