Plaas 'n advertensie

SCHWEIZER-RENEKE/BLOEMHOFGoed ontwikkelde 1 020 ha-wild/bees/ skaapplase, waarvan 214 ha aangeplante weiding en 17,5 ha onder besproeiing. 9 boorgate, 5 damme. 30 kampe met water. Beeskrale, skaapkrale, perdestal. Moder-ne woonhuis met swembad, lapa, gastehuis en nog 2 plaashuise. Volledige sonkragstelsel, windlaaier, 2 Eskom-punte. Groot skure, buitegeboue en werkershuise. Drie transportaktes. R9,7 miljoen, met finansiering beskikbaar. SKAKEL EIENAAR, 082 564 9175 OF E-POS: cjbothma2@gmail.com

08 Augustus 2018

Terug na bo