Plaas 'n advertensie

ROUVUS- EN DELRAM-DRAKENSBERGERS nooi u na ons 23ste produksieveiling op Donderdag, 18 Julie 2019, om 11:30, op Kalkfontein, Ventersburg. Inligting om 11:00. Voeg waarde by u kudde met meer as 40 jaar se Rouvus-gene. Aanbod: 38 spesiaal geselekteerde topbulle, asook 50 vroulike diere. Bel Gawie, 083 264 5487; Frik, 0834551264 of Willie (Paradigm), 082 375 2524.

23 Julie 2019

Terug na bo