Plaas 'n advertensie

POS OP PLAAS. Kroonstad-omgewing. Vereistes: Jonger as 40 en getroud; goeie ervaring van elektrisiteit; moet instandhoudings van geboue en toerusting kan doen; hardwerkend en eerlik. Sluitingsdatum: 30 Augustus 2019. E-pos CV aan: ahswart@gmail.com

19 Augustus 2019

Terug na bo