Plaas 'n advertensie

PLAASVOORMAN benodig in Kinross/Leandra-omgewing, Mpumalanga. Moet kennis hê van mielies, sojabone, beeste, hooimaak, herstel van plaaswerktuie en masjinerie. Kode 14- (EC) rybewys 'n vereiste. Rekenaarvaardigheid 'n ver-eiste. Verlang ywer en geesdrif omtrent die boerdery en goeie verhoudinge met medewerkers. Moenie aansoek doen as jy nie aan alle vereistes voldoen nie. E-pos CV aan: adevilliers@mweb.co.za.

15 April 2019

Terug na bo