Plaas 'n advertensie

PLAAS- EN VEEBESTUURDERBloukruin, 'n gemengde boerdery in die Fouriesburg-distrik, Oos-Vrystaat, benodig 'n plaasbestuur wat lief is vir die natuur. Slegs persone met toepaslike boerdery-ondervinding en veral van veeboerdery moet aansoek doen. Mans met minstens 5 jaar praktiese boerdery-ondervinding en nie ouer as 45 kan aansoek doen. Voorkeur sal gegee word aan kandidate wat Sotho magtig is. Gratis behuising. Salaris onderhandelbaar. Sluitingsdatum: 1 Augustus 2019. Indien u nie binne 2 weke na die sluitingsdatum van ons hoor nie, beskou u aansoek as onsuksesvol. E-POS CV: careers@bloukruin.co.za

23 Julie 2019

Terug na bo