Plaas 'n advertensie

PETRUS STEYN. 592 ha-plaas, ± 4 km wes van graansilo. Ongeveer 382 ha saailande, 6 jaar geen bewerking ("no-till"); res weiding. Verdeel in 6 kampe. 3 boorgate. Potensiaal vir besproeiing, mits dam in spruit gebou mag word. Bestaande leë dammetjie waarvan wal gebreek het. WhatsApp eienaar, 083 453 6694.

17 Junie 2019

Terug na bo