Plaas 'n advertensie

ORBACH-HOOISNYERS. Plaaslik vervaardigde dromsnyers, asook nuwe tol-snyer. Snyers van uitstekende gehalte, met hoë werksverrigting en min snyverliese, vir lusern en ander hooi. 25 jaar ondervinding. 1,5 m- tot 4,3 m-snywydte. Kragharke en skottelegge ook nou beskikbaar. www.orbach.co.za. Tel. 016 424 6805 of 082 780 8884. Meyerton.

21 Januarie 2019

Terug na bo