Plaas 'n advertensie

OP SOEK NA 'N JONG BOER VIRBESPROEIINGPLAAS NABY OTAVI, NAMIBIË Ons benodig 'n dinamiese, enkellopende man met goeie ervaring (maksimum ouderdom 40). Verantwoordelikhede sluit in grondbewerking, plantverbouing, besproeiing, plaag- en onkruidbeheer, asook algemene in-standhouding van die plaas en werktuie. Sluitingsdatum: 30 April 2019. Indien u nie binne 7 dae ná die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, kan u u aansoek as onsuksesvol beskou. E-POS JOU CV NA DIE BESTUURDER: MENSLIKE HULPBRONNE michelle@asterigroup.net

15 April 2019

Terug na bo