Plaas 'n advertensie

BOEDEL IN LIKWIDASIE. Mooi wildplaas van ± 350 ha, met wildwering omhein. Ongeveer 20 km buite Nelspruit. Mooi plaashuise, slaggeriewe en stoor, ge-noegsame water vir huisgebruik en wild, sementdam, suipings, gaste-eenheid - te veel om op te noem. Skakel Aggie Ströh, 082 465 8234 of Eli Ströh Property Services and Auctioneers, 015 287 3300. E-pos: adrinette@elistroh.co.za.

18 Julie 2018

Terug na bo