Plaas 'n advertensie

NOENIEPUT KALAHARI. Ruim, selfonderhoudende, ten volle gemeubileerde gesinshuis te koop vir R400 000. Huis en buitegeboue ± 500 m2. Erf 1,8 ha. Eie kragopwekker en eie water. Erf is omhein. Groot bome vir koelte. Is al deur koerante beskryf as die veiligste plek in Suid-Afrika. Skakel, 082 655 5503

15 Julie 2019

Terug na bo