Plaas 'n advertensie

NETJIESE 21 ha-plot, 8 km oos van Bronkhorstspruit. Veilige 3-slaapkamerhuis, pas opgeknap. ± 12 ha ploegbaar. Natuurlike water. Buitegeboue. R1,45m. (geen BTW). Skakel 082 464 1834.

23 Julie 2019

Terug na bo