Plaas 'n advertensie

WINSKOPIE! Volledige 480-wyfie-konynboerdery te koop vir R400 000, BTW ingesluit, met 'n 10-jaarkontrak. Dit sluit alles in. Rede vir verkoop: familieverpligtinge in Holland. Skakel asb. vir Eddie, 064 893 5720. Oos-Kaap-omgewing.

11 Februarie 2019

Terug na bo