Plaas 'n advertensie

PLAASBESTUURDER verlang by ge-vestigde plaasbesigheid in die Ermelo/ Amersfoort-gebied, Mpumalanga. Daar word oorheersend geboer met mielies en sojabone, asook beeste. Verantwoordelikhede sluit in: alle aspekte m.b.t. gewasbestuur, van grondvoorbereiding tot oes van graan; beeste, van dosering tot voorraadopnames; instandhouding en diens van meganiese toerusting. Vereistes: uitstekende meganiese kennis en ver-moëns. Salaris onderhandelbaar. E-pos volledige CV aan: dkft@carfone.net.

23 Julie 2019

Terug na bo