Plaas 'n advertensie

MAGOGONG. 9,88 ha-plot met 4 ha pekanneute. 400 V-krag. Groot 8-slaapkamerwoonhuis met 5 badkamers. 4 x 2-slaapkamerwoonstelle, 6 x 1-slaapkamerselfsorgwoonstelle, kantoorblok, weegbrug. Eiendom apart te koop en/of met vervoerbesigheid (vragmotors, laaigrawe, ens. ingesluit). Skakel Theo, 083 284 3431; e-pos: theov@realnet.co.za.

08 Augustus 2018

Terug na bo