Plaas 'n advertensie

WERKSGELEENTHEIDWerksgeleentheid vir dinamiese jong man met ondervinding van gemengde boerdery in die Noord-Kaap. Vereistes: Kode 10- (EC1) rybewys met openbare bestuurspermit; moet onafhanklik kan werk; meganiese agtergrond (sweis, spilpunte); tussen 25 en 40, met sober gewoontes. Pos onmiddellik beskikbaar. CV moet vergesel wees van foto, met 'n goeie beskrywing van toepaslike kennis, vermoëns, ens. E-POS CV AAN: gsbinfo@icloud.com

15 Julie 2019

Terug na bo