Plaas 'n advertensie

KOOP DIE LEWENSSTYLWAT JY VERDIEN! 2 boetiekbier-geïnspireerde restaurante te koop. George en Wildernis, in die Tuinroete. Verkoop 8 boetiekbiere op kraan, hamburgers, tapas, skemerkelkies, melk-skommels, 13 verskillende jenewers en tonikum ("gin and tonic") op kraan. R2,6 miljoen elk. 35% - 45% opbrengs op belegging. SKAKEL 082 659 2650

18 Julie 2018

Terug na bo