Plaas 'n advertensie

KLEIN-KAROO-LEEFSTYL/WILDPLAAS. 1 154,9075 ha. Lopende saak. Tussen Riversdal en Ladismith, teen teerpad. Woonhuis, 2 gastehuise, arbeidershuis, store, slaggeriewe. Wild. Veekrale. 2,4 m-heining. 2 boorgate, gronddamme, veesuipings. Rivier loop deur die grond vir 2 km. Waterregte vir 16 ha uit besproei-ingsdam; tans 7 ha onder vloedbesproeiing. Eskom-krag. Werktuie en vee inge-sluit. Wild: gemsbokke, goue gemsbokke, elande, springbokke (wit, swart, koper en gewoon), koedoes, steenbokke, duikers. Prys: R8,5 miljoen. Skakel eienaar, 082 448 3975.

16 September 2019

Terug na bo