Plaas 'n advertensie

J&E PIPES. Vervaardiging van LDPE-pype, 15 mm - 80 mm, klas 3 en klas 6; HDPE-pype, 20 mm - 160 mm, klas 6 tot 2 000 kPa. Ons waarborg al ons pype dieselfde as SABS. Aflewering teen 'n spesiale tarief. Alle koppelstukke beskikbaar. Skakel Joey by 082 909 2691 of 011 896 5853. E-pos: joey@live.co.za.

08 Augustus 2018

Terug na bo