Plaas 'n advertensie

JD TONKIN BOERDERY (EDMS.) BPK., STANDERTONBRAAIKUIKENPLAASBESTUURDER Die pos vereis 'n persoon wat alle fasette van 'n braaikuikenplaas by Standerton sal bestuur. Vorige ervaring is 'n bonus, maar nie 'n vereiste nie. Die suksesvolle bestuur van mense, maar ook die fisiese bestuur van hokke deur die suksesvolle persoon self is 'n vereiste. Basiese rekenaarvaardigheid word benodig. Salarispakket is onderhandelbaar. Sluitingsdatum vir aansoeke is 30 April 2019. Indien u nie genader word vir 'n onderhoud nie, was die aansoek onsuksesvol. E-POS CV, VIR AANDAG FRANCOIS TONKIN, AAN: fjt@mweb.co.za

15 April 2019

Terug na bo