Plaas 'n advertensie

GROOT PEKANNEUTBOME, beskikbaar Julie/Augustus. Bome is van uitstekende gehalte en is baie groeikragtig. Vanaf R92 per boom, BTW ingesluit. Ons onderneem om alle vrektes in u boord in 2020 gratis te vervang. Bespreek by Golden Green Pecans: D.J. Meades, Sel 083 440 2657. Kimberley-omgewing.

19 Augustus 2019

Terug na bo