Plaas 'n advertensie

BESTUURSPOSGrey-Van Investments nooi kandidate uit om aansoek te doen vir 'n bestuurspos by 'n sitrus- en/of makadamiaboerdery in Mpumulanga. Voornemende persone moet aan die volgende vereistes voldoen: * B.Sc.-graad in landbou (hortologie) of soortgelyke kwalifikasies; * 23 - 35 jaar oud; * 'n Passie vir landbou; * Goeie menseverhoudinge; * Moet hardwerkend wees en onder druk kan werk. Basiese vaardighede in 'n Nguni-taal word aanbeveel. Besoldiging sal markverwant wees. Potensiële kandidate sal vir onderhoud genooi word; indien nie, was u aansoek onsuksesvol. E-POS CV'S AAN: greyvan@lantic.net

15 April 2019

Terug na bo