Plaas 'n advertensie

BESPROEIINGSPLAAS Baie goed ontwikkelde 72 ha-besproeiingsplaas aan die Wes-Rand, met baie sterk water en puik infrastruktuur, o.a. verskeie skure, voerkrale, veehanteringsgeriewe, asook drie huise, ens. Die plaas kan 10 000 skape dra, asook 1 500 bees-te. Baie sterk water. Lusern onder spilpunt. Ideaal as groenteplaas, naby die markte. Prys op aanvraag. VIR FOTO'S, BESOEK MY WEBBLAD: www.africagamefarms.com OF SKAKEL PEET VENTER 082 441 7118

11 Februarie 2019

Terug na bo