Plaas 'n advertensie

FICKSBURG. 557 ha. Pragtige plaas met 178 ha goeie lande. Res is goeie weiding met gedeelte wildheining. Pragtige sandsteenhuis, buitegeboue en heelwat store. Skakel Danie vir volledige inligting: 082 491 2135.

16 September 2019

Terug na bo