Plaas 'n advertensie

EKSKLUSIEWE KWV-VERSAMELING.Eksklusiewe KWV-versameling in Oregon-dennehoutkas met swaai-glasdeure ("bevel doors). Te koop met of sonder kas. KWV-brandewynversameling vanaf 1926 (156 bottels). KWV-portversameling (81 bottels). Verskeidenheid KWV-sjerrie, -muskadel, -jerepigo en likeur (70 bottels). Verskeidenheid Roodeberg (14 bottels). Ander KWV-items, bv. Eau de Cologne, glase, kurktrekkers, drupmatjies, ens. Skakel Nico by 078 311 6034.

16 September 2019

Terug na bo