Plaas 'n advertensie

DUITSE DRAADHAAR-POINTERS beskikbaar. 3 reuns en 3 tefies. 8 weke oud en reg vir hulle nuwe huise. Ingeënt en ontwurm. Uitstekende jag- en huishonde. R2 500. Nylstroom, Limpopo. Skakel Bertus, 082 376 4203.

18 Maart 2019

Terug na bo