Plaas 'n advertensie

DINAMIESE landboubesigheid benodig plaasbestuurder met landbougraad of diploma om deel te vorm van 'n slimboerderyprojek ("smart farm"). Daar word met beeste en skape geboer met behulp van die nuutste tegnologie. 3 jaar boerdery-ondervinding word vereis. Aansoekers moet ook tegnies vaardig wees en 'n goeie basiese kennis van WiFi-netwerke hê. Verblyf, voertuig asook pensioenvoordele is beskikbaar. Plaas is geleë in die Heidelberg-omgewing, Gauteng. Alle aansoeke moet ge-epos word aan: andre@ddconline.co.za.

23 Julie 2019

Terug na bo