Plaas 'n advertensie

DIE WELBEKENDE Gariep- en Rhus Lancea-Ngunistoeterye bied die eerste poenskop-Nguniproduksieveiling aan per internet, onder beskerming van die Ngunibeestelersgenootskap, vanaf 08:00 op 12 April 2019, met sluiting vanaf 10:00 op 13 April 2019. Puik, beproefde poenskopgene op aanbod, insluitende: 5 bulle; 22 koeie met kalwers; 15 dragtige koeie en verse; 30 dekgereedverse. Diere loop in Hopetown/Douglas-omgewing. Besigtiging per afspraak. Foto's, katalogus, inligting en voorwaardes beskikbaar op: www.netauctions.co.za. Navrae: skakel Freddie Besselaar, 072 782 0057; Frans Lubbe, 083 261 3231 of die afslaer, Gert Coetsee, 082 414 5177.

18 Maart 2019

Terug na bo