Plaas 'n advertensie

BOUSTEENFABRIEK in Namibië. Volledig, met 2 outomatiese steenmaakma-sjiene. Alle voertuie in werkende toestand. R30 miljoen. Ingesluit is 'n industriële erf wat 3,4 ha groot is. Skakel Dieter Häniche, 00264811276411; e-pos: dieterhaniche@gmail.com. Otjiwarongo.

11 Februarie 2019

Terug na bo