Plaas 'n advertensie

BOORDBESTUURDERORGANO-GROUP Limpopoprovinsie, naby Naboomspruit. DIE POS BEHELS: • Bestuur van die boorde, personeel en arbeidsaksies; • Bestuur van alle hortologiese aktiwiteite in die boorde op 'n volhoubare en weten-skaplike manier; • Begrotings. MINIMUM VEREISTES: • Relevante tersiêre opleiding; • Appel- en/of steenvrugervaring; • Organiese en/of biologiese benadering tot boordproduksie. 'n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar en sluit in uitkomsgebaseerde vergoeding. E-POS CV AAN: owen@proplum.co.za VOOR 27 FEBRUARIE 2019

11 Februarie 2019

Terug na bo