Plaas 'n advertensie

BOETIE LE ROUX EIENDOMME bied aan: ± 5,5 ha by Mosselbaai. 3-Slaapkamerwoonhuis met 2 badk., 2 mh. Stoor en perdestalle. Pragtige boomryke natuur. Leibeurt met vars bergwater. R4,55m. BTW ingesluit. (2) Mosselbaai/Vleesbaai ± 9 ha. Netjiese 3-slaapkamerhuis met 2 badk., 3 mh. Stoor en afdak. Eskom. Munisipale water. Naby swemstrand. R2.75m (3) Mosselbaai. ± 165 ha. Duinetipe plantegroei. Volop grasse. Woonhuis en boorgat. R2.6m. Skakel 083 250 7136.

18 Julie 2018

Terug na bo