Plaas 'n advertensie

BOETIE LE ROUX EIENDOMME bied aan: (1) Naby Ladismith, Kaap. 916 ha-wild/veeplaas, met wildwering omhein. Netjiese infrastruktuur met 4-slaapkamerhuis, store, krale, ens. R6,5m., wild inge-sluit. (2) 112 km vanaf Kaapstad. 697 ha wild/gasteplaas. Netjiese 2,4 m- hoë wildheining. Lapa met toegeruste kombuis. Chalets vir 18 gaste. Sonkrag. Gratis 24 uur-sekuriteit. Volop vars water. As lopende saak met wild, voertuie en toerusting ingesluit. R11m. Sel 083 250 7136.

17 Junie 2019

Terug na bo