Plaas 'n advertensie

BKBOVKHUGO & KLEYN SE 15DE PRODUKSIEVEILING DATUM: 11 Junie, om 11:00. PLEK: Colesberg-gholfklub. AANBOD: 11 000 Merino's, bestaande uit 7 000 hamellammers, 8 - 10 maande oud, met wol; 200 x 2-tand-ooie, 7 maande wol; 3 300 dragtige slytooie, 7 maande wol; 200 droë slagooie, 7 maande wol; 300 slagramme, 7 maande wol. Skape is ideaal vir mieliestoppellande. Die ras is bekend vir uitstekende moeder-eienskappe en gehaltewol. Besigtiging kan gereël word. NAVRAE: SKAKEL B. HUGO, 082 873 1033 J.H. KLEYN, 082 464 2670 R. OLIVIER, 073 350 7207 D. BOTHA, 082 393 4220 I. NEL, 082 854 8609 W. HOUGH, 082 772 2150 OVKBKB

20 Mei 2019

Terug na bo