Plaas 'n advertensie

BETROUBARE PLAASBESTUURDERGESOEK VIR BESPROEIINGSBOERDERY Die volgende vereistes word verlang: (1) Ondervinding van groenteverbouing; (2) Kennis van besproeiing en besproei-ingstoerusting; (3) Ondervinding van die werking van toerusting, werktuie, ens. (4) Kennis van landbouchemie (bemes-ting) en plaag-, siekte- en onkruidbeheer; (5) Goeie menseverhoudinge en kennis van die Arbeidswet. C BREED BOERDERY MARBLE HALL, LIMPOPO E-POS CV: admin@cbreedbdy.co.za

11 Februarie 2019

Terug na bo