Plaas 'n advertensie

TUNELLA TUNNELS-GROENTETONNELS: Vlekvrye staal, 30 m x 10 m, R44 000; gegalvaniseerd, 30 m x 10 m. B-graad, 30 m x 10 m, opgerig met nuwe 200-plastiek, R40 000. Verskaf besproeiing en opleidingskursusse. Oprigting van enige grootte nethuise. Aflewering landwyd, asook in Afrika. Skakel Hans, 082 335 3757 of 012 753 1183; faks 086 611 4919; tunnellatunnels@vodamail.co.za. Webtuiste: www.tunnelatunnels.co.za.

08 Augustus 2018

Terug na bo