Plaas 'n advertensie

BESTE A-GRAAD-COBB 500- EN ROSS 308-BRAAIKUIKENS beskikbaar. Ons lewer in Noordwes, Noord-Kaap, Gau-teng, Mpumalanga, Limpopo en Vrystaat af. Newcastle-inentings reeds gedoen. Alle ander entstowwe ook beskikbaar. 'n wye reeks toerusting, medisyne, skoonmaakmiddels en skaafsels beskikbaar. Ons help u ook met belangrike inligting. E-pos: sales@alfachicks.co.za. Webwerf: www.alfachicks.co.za. Skakel 087 985 0603; 064 733 9980 of 081 012 2359.

19 Augustus 2019

Terug na bo