Plaas 'n advertensie

BEESPLAASBESTUURDERVRYSTAAT 'n Stoetbeesboerdery in die Vrystaat be-skik oor 'n vakature vir 'n plaasbestuurder. Ondervinding van die volgende sal 'n pluspunt wees: * KI; * Hitte-observasie; * Embrio-oorplasing; * Kuddegesondheid en algemene beesboerdery. E-POS CV AAN: woodviewadmin@carfone.net OF SKAKEL 071 657 9068, K.U.

23 Julie 2019

Terug na bo