Plaas 'n advertensie

AWETA G2-6-GRADEERMASJIEN, tweedehands, vir soetrissies of tamaties. 2 lyne, 7 graderingspunte. 50 g - 600 g gewiggradering. Kapasiteit: 2 000 kg/h. Prys: R339 250, BTW ingesluit. Vir meer inligting, skakel Eugene of Johan, 012 255 0176. Brits-omgewing.

23 Julie 2019

Terug na bo